- 歌词
- 专辑列表
Kobus!
-
Ek Wil Jou Soen
作词:Francois Blom, Theo Crous
Die robot is rooi maar ek is haastig ek soek groen Ek wil jou soen Die maan is te klein laat dit helderder skyn Ek wil jou soen
Soek die towerperlemoen, wil die platlê-koffel doen Ek wil jou soen Kan nie ophou om te staar as ek jou vyeblaar gewaar Ek wil jou soen Ek wil jou soen
Jy's soos somersonskynweer as die reën my irriteer Ek wil jou soen Wens ek voel jou warm vlees, droom dat dit rerig so kan wees Ek wil jou soen
Soos â€~n uurglas jy gegiet van jou boude tot jou tiet Ek wil jou soen Kan ek â€~n teken van jou kry dat jy my ook wil verlei Ek wil jou soen Ek wil jou soen Ek wil my sleutel in jou slot sit
更多更详尽歌词 在 ※ Mojim.com 魔镜歌词网 Wil my brug bou oor jou kloof Jou parfuum is soos â€~n bries wat my my sinne beroof Wil die vog inasem van jou vel voordat dit verdamp Wil my stomp binne jou kaggel sit
My olie in jou lamp Ek wil jou soen Ek wil my sleutel in jou slot sit Wil my brug bou oor jou kloof
Jou parfuum is soos â€~n bries wat my my sinne beroof Wil die vog inasem van jou vel voordat dit verdamp Wil my stomp binne jou kaggel sit My olie in jou lamp
Kan ek â€~n teken van jou kry dat jy my ook wil verlei Ek wil jou soen Kan ek â€~n teken van jou kry dat jy my ook wil verlei Ek wil jou soen
Soos â€~n uurglas jy gegiet van jou boude tot jou tiet Ek wil jou soen
-
|